Die Digitale Bibliografie van die Afrikaanse Letterkunde (DBAL) is geskoei op die digitale Bibliografie van de Nederlandse Taal- en Literatuurwetenschap (BNTL). Dit word deur die Huygens Instituut in Den Haag en deur die Bureau voor de Bibliografie van de Neerlandistiek in Brussel saamgestel. Dit sluit ook die Bibliografie van de Friese Taal- en Literatuurwetenschap in.
Deursoek die DBAL-databasis vir artikels, resensies, boeke, proefskrifte, ens. Besoek gerus ook die Digitale Bibliografie van die Afrikaanse Taalkunde (DBAT).
Soekwenke
Gebruik die indeks indien u onseker is.