Noordwes-Universiteitsbiblioteke tuisblad
Digital Bibliography of Afrikaans Linguistics |  English page Noordwes-Universiteitsbiblioteke tuisblad

Die Digitale Bibliografie van die Afrikaanse Taalkunde (DBAT) is geskoei op die digitale Bibliografie van de Nederlandse Taal- en Literatuurwetenschap (BNTL). Dit word deur die Huygens Instituut in Den Haag en deur die Bureau voor de Bibliografie van de Neerlandistiek in Brussel saamgestel. Dit sluit ook die Bibliografie van de Friese Taal- en Literatuurwetenschap in. Meer hieroor...

Deursoek die DBAT-databasis vir artikels, resensies, boeke, proefskrifte, ens. deur enige woord of kombinasie van woorde in die soekblok hieronder in te tik. Besoek gerus ook die Digitale Bibliografie van die Afrikaanse Letterkunde (DBAL).

 DBAT
 Digitale Bibliografie van die Afrikaanse Taalkunde
North-West University Libraries home page

Soekwenke

In enige van die soekblokke:

  • Gebruik ’n spasie tussen woorde (skool taal)
  • Gebruik * om variasies van ’n woord te vind (taal* vind taal taalkunde taalgenootskap en taalwetenskap)
  • Gebruik > om groter as te vind (> 1920 vind datums na 1920)
  • Gebruik < om kleiner as te vind (< 1920 vind datums voor 1920)

Vir meer voorbeelde, klik op Hoe om te soek

Hoe om te soek
Beperk enige soektog of soek meer spesifiek deur gebruik te maak van die onderstaande velde of kombinasie van velde. Gebruik die indeks indien u onseker is.
Hoe om te soek